Latest Recipes

Ligte happies, Seekos

Snoekfrikadelle

4 comments

As die snoek loop in die Weskus moet jy snoek gaarmaak. Ons het gisteraand ‘n snoek oor die kole gebraai met suurlemoen en knoffelbotter. Met die snoek wat oor was, het ek viskoekies of visfrikkadelle gemaak.

Nagereg

Geposjeerde pere en vanieljeroomys

8 comments

Ek noem dit my “dronk pere”. Dit lyk altyd mooi veral as jy dit in die lengte deursny en jy los die stingeltjie aan.  Mense dink jy is vreeslik grand. Ek vat nie nonsense van ‘n roomys nie.  Jy sal dit gereeld in my vrieskas kry, vir die vinnige uithaal […]

Nagereg

Sjokoladebondeltjies en Vrugte-yskasblokkies

6 comments

Ek het as kind met hierdie sjokoladebondeltjies groot geword en half vergeet van dit. Hier bring Carmen Niehaus dit tafel toe en bring mooi herinneringe saam. Die resep maak so 40 klein bondeltjies. Die vrugte-yskasblokkies behoort ook aan Carmen Niehaus.  So ’n lekker iets vir die kosblik. Die resep maak […]