Skip to content
Marinda Kook

Marinda Kook

Maklike Suid-Afrikaanse Resepte

Menu
Secondary Menu

Primary menu

  • Tuis
  • Maklik Met Marinda
  • Optredes
  • Oor My
  • Eenhede

Secondary menu

  • Voorgereg
  • Hoender
  • Rooivleis
  • Vark
  • Wild
  • Vis
  • Slaai
  • Groente
  • Pasta
  • Nagereg
  • Gebak
  • Eiers

Month: Sep 2013

PERE IN ROOIWYN – laat die aand se probleme verdwyn

Posted on 28th Sep 2013 by marinda — 2 Comments ↓

Pere in rooiwyn is n ligte nagereg.  Dis veral lekker na n redelike ryk en swaar ete.  Mens voel minder skuldig om nagereg te eet en voel jy kry selfs jou dosis vitamines in. So kook daai pere . 8 Continue reading PERE IN ROOIWYN – laat die aand se probleme verdwyn→

Posted in Nagereg | 2 Replies

DRIEBONESLAAI – windmakerig

Posted on 26th Sep 2013 by marinda — 4 Comments ↓

Drieboneslaai is n redding in my yskas.  Dit hou lank en maak vol.  Dit is so n dankbare kleurvolle slaai. Daar is niks wat gekook moet word nie.  Net bymekaar roer en geniet. drie blikkies bone van jou keuse 1 Continue reading DRIEBONESLAAI – windmakerig→

Posted in Slaai | 4 Replies

BOTTER – die groot versoeking

Posted on 23rd Sep 2013 by marinda — 14 Comments ↓

Om botter te kan maak is so eenvoudig soos om n klitser in room te sit.  Niks, en let wel niks, kom by tuisgebakte brood en botter nie.  n Mens moet een keer in jou lewe jou eie botter maak.  Continue reading BOTTER – die groot versoeking→

Posted in Uncategorized | 14 Replies

PAMPOENTERT – jy kry krulhare en rooi wange

Posted on 18th Sep 2013 by marinda — 15 Comments ↓

Pampoentert is iets tussen groente en poeding.  Eet dit as bygereg en voor jy opstaan van die tafel vat n skeppie vir poeding. 750 ml gaar pampoen ( 3 koppies) 1 blikkie idealmelk of 150 ml melk en 150 ml Continue reading PAMPOENTERT – jy kry krulhare en rooi wange→

Posted in Groente, Uncategorized | 15 Replies

BROCCOLIHOENDER – my kinders se gunsteling

Posted on 16th Sep 2013 by marinda — 19 Comments ↓

Ek kan my gesin in n wip vang met die hoender. Van alle kos in Kosland is dit vir hulle die lekkerste – en vir my ook.  Jy kan baie hongerpyne besweer met die gereg. Die gereg is genoeg vir Continue reading BROCCOLIHOENDER – my kinders se gunsteling→

Posted in Hoender, Uncategorized | 19 Replies

Fudge met grondboontjiebotter en chillie – 10 minute in mikrogolf

Posted on 11th Sep 2013 by marinda — 4 Comments ↓

Die fudge is regtig maklik en vat 10 minute om te maak in die mikrogolf. Die mikrogolf is die hele tyd op 100%  – vol sterkte. Die bak waarin jy werk moet lekker diep wees.  Maak seker dis n bak Continue reading Fudge met grondboontjiebotter en chillie – 10 minute in mikrogolf→

Posted in Nagereg | 4 Replies

Frikkadelle met kool – sielskos

Posted on 10th Sep 2013 by marinda — 4 Comments ↓

Ek ken koolfrikkadelle, maar nie almal in ons huis eet kool nie.  Toe maak ek die twee afsonderlik.  Daar is iets aan frikkadelle wat troos.  Iets wat vir jou uitnooi met n koswarmte om te mag eet. Die resep is Continue reading Frikkadelle met kool – sielskos→

Posted in Rooivleis, Uncategorized | 4 Replies

CREMORA TERT – geil en lekker

Posted on 3rd Sep 2013 by marinda — 32 Comments ↓

Ek onthou die cremoratert van kleintyd af.  Dit was vir ons vreeslik lekker en het amper soos die Spur se kaaskoek gesmaak.  My ma het dit gereeld gemaak.  Dis regtig vining en maklik om te maak. 250 g cremora 1 Continue reading CREMORA TERT – geil en lekker→

Posted in Gebak, Nagereg | 32 Replies

SAGOPOEDING – Padda-ogies

Posted on 1st Sep 2013 by marinda — 5 Comments ↓

Die koue in die Kaap sit in my bene. Dis Sondag  en my soettandjie dryg my.  Dus val my besluit vandag op Padda-ogies soos ek kan onthou dat my ma dit gemaak het.   250 ml sago 1l melk 4 Continue reading SAGOPOEDING – Padda-ogies→

Posted in Nagereg | 5 Replies

Primary Sidebar Widget Area

Recent Posts

  • Tiramisu
  • Appelkoosblatjang
  • Sjokolade Brownies
  • Banoffee Trifles
  • Malvalekkertert

Recent Comments

  • marinda on ROOMPOFFERTJIES – jy kan dit bak
  • Lisa on ROOMPOFFERTJIES – jy kan dit bak
  • marinda on TAMATIEKOS – soos van my ma af
  • Darchelle Stiemmie on TAMATIEKOS – soos van my ma af
  • marinda on HERDERSPASTEI – In sy eenvoud lekker huiskos

Archives

  • Jan 2021
  • Dec 2020
  • Oct 2020
  • Aug 2020
  • Jul 2020
  • Jun 2020
  • May 2020
  • Apr 2020
  • Oct 2019
  • Sep 2019
  • Aug 2019
  • Jul 2019
  • Jun 2019
  • May 2019
  • Mar 2019
  • Feb 2019
  • Jan 2019
  • Dec 2018
  • Nov 2018
  • Oct 2018
  • Jul 2018
  • Jun 2018
  • May 2018
  • Apr 2018
  • Jan 2016
  • Nov 2015
  • Oct 2015
  • Jun 2015
  • May 2015
  • Apr 2015
  • Mar 2015
  • Feb 2015
  • Jan 2015
  • Dec 2014
  • Nov 2014
  • Oct 2014
  • Sep 2014
  • Aug 2014
  • Jul 2014
  • Jun 2014
  • May 2014
  • Apr 2014
  • Mar 2014
  • Feb 2014
  • Jan 2014
  • Dec 2013
  • Nov 2013
  • Oct 2013
  • Sep 2013
  • Aug 2013
  • Jul 2013
  • Jun 2013
  • Apr 2013

Categories

  • Bykosse
  • Eenhede
  • Eiers
  • Gebak
  • Groente
  • Hoender
  • Maklik Met Marinda
  • Nagereg
  • Pasta
  • Rooivleis
  • Seekos
  • Skaap
  • Slaai
  • Uncategorised
  • Uncategorized
  • Vark
  • Vis
  • Voorgereg

Meta

  • Log in
  • Entries RSS
  • Comments RSS
  • WordPress.org
  • Facebook
  • Twitter
Copyright © 2021 Marinda Kook. All Rights Reserved.
Website Design by The Website Engineer
Scroll Up