Om kos te rook dink mense jy het spesiale toerusting nodig. Dit is nie so nie, jy kan dit op jou stoof in die kombuis doen. Dis vinnig en nie n gemors om skoon te maak nie. Ek het snoek gerook, maar jy kan enige vis of vleis rook. Ek het […]
Hierdie is geen fênsie kookblog nie. Dis sommer net ‘n eenvoudige webwerf sodat my kinders en hulle vriende en hulle vriende se vriende kan leer kook. Sodat hulle my nie so baie hoef te bel om te hoor: hoe maak mens… nie.