Month: Dec 2013

Bykosse, Pasta, Souse en Salsas

Rooisous vir pasta

2 comments

Dis die tyd van die jaar wat ek met moeite my stoof start.  Selfs om die  skottlegoedmasjien uit te pak is vir my moeite.  So besluit ek om vandag vinnige kos te maak.  Die rooisous gooi jy net alles saam en vergeet daarvan vir ten minste 60 minute.   BENODIG: […]

Hoender, Hoofgereg

Honderpastei

10 comments

Hoenderpastei ken ons almal van ons kinderdae af.  Dit was Sondae n staatmaker op ons tafel.  Jy kan hoenderpastei maak van klaar gaar winkel hoender, maar niks kom by hoender wat jy self met liefde gekook het nie.  Ons gaan die hoenderpastei eet net met slaaie, want Hopefield staan vandag […]

Hoofgereg, Rooivleis

Lasagne – ou staatmaker

24 comments

Hier oor die dae van krismis verwag mens mos maar die onverwagte gas met oop arms en n glas wyn.  Met die dat ek besluit om n lasagne te maak en te vries.  Dan is dit net vir uithaal en warm maak met n slaai en n vars broodjie daarby.  […]

Ontbyt

Perfekte gekookte eiers – ja dis moontlik

6 comments

Dat dit nou n toneelstuk (Voorskoot en Lipstiek) moes vat om my te leer om die perfekte gekookte eiers te maak.  Marion Holm het dit in die teks ingeskryf.  Sy het dit by Elzabe Zietsman geleer.  Wel ek het dit probeer en ja, dit werk!   sit die eiers in […]

Bykosse, Gebak

Roosterkoek – braaivleis-lekkerte

9 comments

n Mens kan klaar deeg by die winkel koop en dan roosterkoeke van dit maak.  Tog is daar iets vervullends om jou eie deeg te knie.  Dieselfde deeg kan ook gebruik word vir vetkoeke of vir n gewone brood. BENODIG: 1kg meel ( ek het koekmeel gebruik) 1 pakkie gis […]