As jy vandag gaan braai, maak dit hierdie varkrepies. Maak genoeg , want jul gaan te veel eet. Lek jou vingers en jou lippe af! BENODIG: 8 varkrepies 125 ml soyasous 100 ml tamatiesous 2,5 ml komyn 10 ml chillieflakes ( as jy van sterk hou) 90 ml heuning […]
Hierdie is geen fênsie kookblog nie. Dis sommer net ‘n eenvoudige webwerf sodat my kinders en hulle vriende en hulle vriende se vriende kan leer kook. Sodat hulle my nie so baie hoef te bel om te hoor: hoe maak mens… nie.