Month: Jan 2019

Souse en Salsas

Bolognesesous

0 comments

Bestanddele 20 ml olie 2 uie, fyngekap 3 selderystingels, in skyfies gesny 4 knoffelhuisies, fyngemaak 4 rissies, fyngekap of volgens smaak 3 wortels, in dun skyfies gesny 750 g goeie beesmaalvleis 400 g blikkie tamatiepuree 250 ml rooiwyn 100g tamatiepasta Suiker na smaak 80 ml Worcestersous 80 ml Sjinese swartboontjie-rissiesous […]

Nagereg

Ons Cassata

0 comments

  Bestanddele Casata 1 rolkoek 750 ml room 125 ml strooisuiker 5 ml vanieljegeursel 100 ml fyngekapte kersies 100 ml fyngekapte neute van jou keuse Sous 250 ml room 4 x 80 g heelneut sjokoladeblokke Aarbeie Metode Voer ‘n bak uit met kleefplastiek en plaas opsy. Sny die rolkoek in […]

Nagereg

Suurlemoen Posset

Comments are Disabled

Bestandele 500 ml room 125 ml strooisuiker Skil van een suurlemoen. Rasper baie fyn. Sap van een suurlemoen Metode Maak room en strooisuiker warm in n pot. Kook vir 3 minute totdat die strooisuiker opgelos is. Laat effens afkoel en roer suurlemoen zest in. Roer suurlemoen sap in. Gooi uit […]

Nicole Holm Oreotruffels
Nagereg

Oreotruffels

0 comments

Bestandele 2 x 176 g pakkies Oreo koekies, fyngemaak in voedselverwerker 250 ml klapper 3/4 bakkie gewone, sagte roomkaas (cream cheese) 2 doppies brandewyn Kakaopoeier soos benodig Metode Meng al die bestanddele saam in ‘n groot mengbak. As die mengsel te nat is, voeg bietjie meer klapper by. Rol nou […]

Nicole Holm blomkoolslaai
Slaai

Geroosterde Blomkool- en Tamatieslaai

0 comments

Bestandele ½ kop blomkool, in stukkies gebreek 1 heel kop vinkel, in wiggies gesny 2 uie, in wiggies gesny 200 g babatamaties, gehalveer Olyfolie 15 ml tamatiepasta 65 ml voorbereide groente-of hoenderaftreksel 30 ml wit asyn 90 ml olyfolie 65 ml sprietuie (die groen deel), in skyfies gesny 1 groot, […]

Nicole Holm Gevulde Hoenderborsies
Hoender

Romerige Bloukaashoender

0 comments

Bestandele 6 hoenderfilette (sonder vel of bene) 375ml koekmeel 4 eiers, liggies geklits 200 g gekoopte droë broodkrummels 250 ml vars room 1 x 100 g bloukaas, in klein stukkies gebreek Metode Laat staan in ‘n ry, drie borde: een met meel in, die ander met eier in en die […]

Maklik Met Marinda

Maklik Met Marinda – Nicole Holm

0 comments

Nicole Holm is vir my alles wat ‘n akteur moet wees. Sy is gefokus en hoogs talentvol. Sy kies haar rolle versigtig en pak elke rol met deernis en professionaliteit aan. En sy is die ma van ‘n tweeling wat haar hartklop is. Die kosmaakrol is egter ‘n rol wat […]

Wicus Van Der Merwe Rooiwynsous
Bykosse

Rooiwynsous

0 comments

Bestandele 1 ui, fyngekap 30 ml olyfolie 4 takkies tiemie 4 knoffelhuisies, gekneus 1 bottel goeie rooiwyn 250 ml aftreksel 1 takkie roosmaryn Sout en peper na smaak 100 ml botter, in blokkies gesny Metode Braai die uie in die olyfolie tot glaserig. Voeg die res van die bestanddele (behalwe […]

Wicus Van Der Merwe Steakpastei
Rooivleis

Steakpastei

0 comments

Bestandele 80 ml grofgemaalde peper 1 kg fillet of verouderde rump 30 ml olie 40 ml brandewyn 125 ml dik room 100 ml aftreksel 80 g sagte groenpeperkorrels Sout en peper na smaak een rol klaargekoopte skilferkorsdeeg 1 eier, geklits Metode Plaas die grofgemaalde peper op ‘n houtbord, en rol […]