Hierdie is geen fênsie kookblog nie. Dis sommer net ‘n eenvoudige webwerf sodat my kinders en hulle vriende en hulle vriende se vriende kan leer kook. Sodat hulle my nie so baie hoef te bel om te hoor: hoe maak mens… nie.
Gewildste
- Kerrie noodleslaai – hou vir lank in die yskas
138369 views - Malvapoeding
65601 views - Pampoenpoffertjies – wat die sous opsuig
62853 views - Sjokoladekoek – ryk, nat en verskriklik lekker
61952 views - Bobotie vir ete
44549 views
Kommentaar
- Pampoenpoffertjies – wat die sous opsuig
68 comments - Bobotie vir ete
57 comments - Gammon vir Krismis – en vir die res van die jaar
53 comments - Kerrie noodleslaai – hou vir lank in die yskas
49 comments - Maklike brood – net 3 bestandele
43 comments
Nuwe Resepte
Spekko dahl-kerrie met krispie uie
15th November 2025Eenskottel-hoender
27th October 2025Beste gisbroodjie ooit
3rd June 2025
Gesels saam
Volg al Marinda se mannewales op sosiale media. Kom gesels saam!




