• Oor My
  • Besprekings en Kookboeke
Marinda Kook

Maklike Suid-Afrikaanse Resepte

Follow me

  • facebook
  • instagram
  • youtube

  • Tuis
  • Voorgereg
  • Hoofgereg
  • Nagereg
  • Bykosse
  • Gebak
  • Tuis
  • Voorgereg
  • Hoofgereg
  • Nagereg
  • Bykosse
  • Gebak

1 kleinerige Franse broodjie 50 ml mayonnaise 15 ml Dijon-mostert 250 g cheddarkaas 1 blik aspersiestukke, gedreineer vars basieliekruid, tiemie en dill 10 ansjovissies (of soveel of so min soos jou behaag) ekstra basieliekruidblare vir garnering Sny die brood in die lengte deur en hol die onderste deel uit. Smeer die binnekant van die brood met die mayonnaise en mostert. Vul die uitgeholde kant van die brood met genoeg kaas, pak die aspersiestukke bo-op en sprinkel met die vars kruie. Plaas die ansjovissies bo-op, plaas die boonste gedeelte van die brood bo-op die kaas en draai die brood toe in tinfoelie. Bak in ‘n voorverhitte oond vir 25 minute teen 180ºC. Verwyder die tinfoelie, sny in skywe en bedien terwyl nog warm. Lewer so 4 porsies saam met sop. Maklik!

8th Nov 2018 Comments are Disabled

Mariana Du Preez Ansjovisbroodjie

Mariana Du Preez Ansjovisbroodjie

Twitter Facebook Pinterest Print

sarietha

Comments are closed.

Marinda Engelbrecht
Marinda Engelbrecht

Hierdie is geen fênsie kookblog nie. Dis sommer net ‘n eenvoudige webwerf sodat my kinders en hulle vriende en hulle vriende se vriende kan leer kook. Sodat hulle my nie so baie hoef te bel om te hoor: hoe maak mens… nie.

Lees Meer

Gewildste

  1. Sjokoladekoek – ryk, nat en verskriklik lekker
    15305 views
  2. Kerrie noodleslaai – hou vir lank in die yskas
    14539 views
  3. Pampoenpoffertjies – wat die sous opsuig
    14117 views
  4. Ertjiesop – heel jaar deur
    13485 views
  5. Kerrievis
    11533 views

Kommentaar

  1. Maklike brood – net 3 bestandele
    41 comments
  2. Gammon vir Krismis – en vir die res van die jaar
    40 comments
  3. Soet hoenderkerrie – gewone kerrie, huiskerrie
    39 comments
  4. Pampoenpoffertjies – wat die sous opsuig
    38 comments
  5. Ciabatta – met dik botter
    36 comments

Nuwe Resepte

  • Snoekfrikadelle

    Snoekfrikadelle


    26th Jun 2022
  • Tuisgemaakte sausage roll

    Tuisgemaakte sausage roll


    4th Jun 2022
  • Romerige hoenderlewertjies

    Romerige hoenderlewertjies


    31st May 2022

Gesels saam

Volg al Marinda se mannewales op sosiale media. Kom gesels saam!

  • facebook
  • instagram
  • youtube

Nuusbrief

Ontvang die nuutste nuus en resepte reguit in jou inbox.

Kategoriëe

Copyright © 2022 Marinda Kook — Cookely Theme by WPZOOM