Suurlemoensmeer-Pavlova Bestanddele 4 eiergele 150 g strooisuiker 100 ml vars suurlemoensap Skil van een suurlemoen fyn gerasper(zest) 90 g botter Knippie sout 250 ml room bessies van jou keuse mintblare ‘n Pavlova-dop gekoop by jou deli of supermark Metode Sit n pot met kookwater op die stoof Sit […]
Hierdie is geen fênsie kookblog nie. Dis sommer net ‘n eenvoudige webwerf sodat my kinders en hulle vriende en hulle vriende se vriende kan leer kook. Sodat hulle my nie so baie hoef te bel om te hoor: hoe maak mens… nie.