Dit is goed om in die lewe ‘n goeie buurman te hê, maar dit is baie beter om ‘n goeie wynman as vriend te hê. Hierdie week kook ek saam met my wynmakervriend Zakkie Bester. Hy was lank by Riebeek Kelder, maar ná sy aftrede maak hy nou Besterwyne. Ek […]
Hierdie is geen fênsie kookblog nie. Dis sommer net ‘n eenvoudige webwerf sodat my kinders en hulle vriende en hulle vriende se vriende kan leer kook. Sodat hulle my nie so baie hoef te bel om te hoor: hoe maak mens… nie.