Ek vrek oor ‘n cremoratert. Ek besluit toe om die tert te maak na my skoonsus se smaak. Dis met ‘n hartseerhart dat ek moet se sy is oorlede voor sy die tert kon proe. Ek dra die tert op aan my skoonsus Joanita Engelbrecht. Wou so graag vir haar […]
Hierdie is geen fênsie kookblog nie. Dis sommer net ‘n eenvoudige webwerf sodat my kinders en hulle vriende en hulle vriende se vriende kan leer kook. Sodat hulle my nie so baie hoef te bel om te hoor: hoe maak mens… nie.