By nou weet almal al dat ek op n Maandag net vinnig wil kos maak. Ek het n klomp wortels by Fruit en Veg gekoop en besluit om die wortelbredie met donker bier (Guinness)te maak. Die bredie het sag af gegaan en gevra vir meer en meer en meer […]
Hierdie is geen fênsie kookblog nie. Dis sommer net ‘n eenvoudige webwerf sodat my kinders en hulle vriende en hulle vriende se vriende kan leer kook. Sodat hulle my nie so baie hoef te bel om te hoor: hoe maak mens… nie.