Michele Steyn is een van die sagste liefste mense wat ek ken. Dis sommer net lekker om in haar geselskap te wees. Sy werk op die produksiespan wat Maklik met Marinda vervaardig. So neem ek aan dat as sy op ‘n kosprogram werk en ‘n ma het wat fantasties kook, sy ook […]
Hierdie is geen fênsie kookblog nie. Dis sommer net ‘n eenvoudige webwerf sodat my kinders en hulle vriende en hulle vriende se vriende kan leer kook. Sodat hulle my nie so baie hoef te bel om te hoor: hoe maak mens… nie.