My liewe vriendin en venoot Margit en ek kom n langpad saam. Sy is ‘n dinamiese vrou met ‘n passie vir die lewe. Ongelukkig is daar nie juis ‘n passie vir kosmaak nie. Of dit is omdat sy so bedrywig is of dit is omdat sy net nie daarvan hou […]
Hierdie is geen fênsie kookblog nie. Dis sommer net ‘n eenvoudige webwerf sodat my kinders en hulle vriende en hulle vriende se vriende kan leer kook. Sodat hulle my nie so baie hoef te bel om te hoor: hoe maak mens… nie.