Dit was die naweek so warm in Hopefield dat jy net in die skadu en binnenshuis wou bly. Met die kom ek op die gedagte om n bottel Rosé uit die yskas te gebruik om jellie mee te maak. In die verlede as ek gehoor het ek moet met gelatine […]
Hierdie is geen fênsie kookblog nie. Dis sommer net ‘n eenvoudige webwerf sodat my kinders en hulle vriende en hulle vriende se vriende kan leer kook. Sodat hulle my nie so baie hoef te bel om te hoor: hoe maak mens… nie.