Gebak

Brood, Gebak, Nagereg

Twee-bestanddeel Sjokoladebrood

4 comments

Die broodjie is vir die dag wat sommer net lus is om jou gesin te bederf.  Ss ‘n vinnige lus vir soet jou oorval. Min moeite.  Jy kan net met die 2 bestanddele werk of jy kan choc chips insit en dit versier met Caramel Treat en Cream Caramel lekkers.

Gebak, Koeke

Naartjie Stroopkoek

0 comments

Die koek is klam, klam, klam!!!!!!!!! Jy kry die heerlike sitrussmaak van die naartjie.  Dit is nie ‘n hoë koek nie.  Dis ‘n platterige koek wat mooi lyk saam met koffie of tee. Waarskuwing: jy kan nie ophou eet nie. Ek het myne net versier met gedroogte sitrusskywe en ek […]

Gebak, Koeke

Wonderlikste Wortelkoek

Comments are Disabled

Wortelkoek nog nooit so maklik.  Dit mag na baie bestanddele klink, maar dis net vir bymekaar gooi.  Ek het alles met my hand gemeng om dit nie te oorwerk nie.  Dit was ek en die houtlepel.

Gebak

Oats-en-piesangmuffins

Comments are Disabled

Hierdie oats-en-piesangmuffins is ‘n absolute wenner. Maak dit voor die tyd. Dit kan tot vir ‘n week in ‘n tupperware-houer in die yskas hou. Haal net soggens een uit, sit dit in die mikrogolf en maak dit warm. Oatspap en piesangs was nog nooit so lekker nie.

Brood, Gebak

Melkbroodjie

Comments are Disabled

Bestanddele 500 ml koekmeel 5 g kitsgis (1/2 pakkie) 5 ml suiker 2,5 ml sout 1 eier 250 ml lou melk   Metode sit die koekmeel, gis, suiker en sout in ‘n mengbak en roer deur met ‘n vurk breek die eier in die middel en werk dit deur met […]