Voorgereg

Ligte happies, Seekos

Snoekfrikadelle

10 comments

As die snoek loop in die Weskus moet jy snoek gaarmaak. Ons het gisteraand ‘n snoek oor die kole gebraai met suurlemoen en knoffelbotter. Met die snoek wat oor was, het ek viskoekies of visfrikkadelle gemaak.

Voorgereg

Aartappel en Preisop

Comments are Disabled

  Aartappel- en Preisop   Bestanddele 4 groot aartappels in ringe gesny 30 ml botter 1 ui fyngekap 3 knoffelhuisies fyn gekap 2 preie (die wit gedeelte)fyn gesny 10 ml komyn 5 ml kerrie 1,25 ml goeie groente aftreksel 125 ml room Sout en peper Volroom ongegeurde jogurt vir bo-op […]

Spanakopita
Voorgereg

Spanakopita

Comments are Disabled

Bestanddele 1 pak filodeeg 500 g babaspinasie 4 sprietuie 1 rooi ui 3 huisies knoffel knippie neutmuskaat 100 g goeie fetakaas 100 g ricottakaas 2 eiers geklits swartpeper 60 ml vars gekapte dill 125 ml gesmelte botter Metode Blansjeer die spinasie in warm water en druk alle water uit. In […]

aspersie eiers en mayonnaise
Voorgereg

Aspersie, Eiers en Mayonnaise

Comments are Disabled

Hierdie gereg is die kombinasie van drie geregte – jy kan enige van die resepte gebruik op hulle eie, of saam met ander geregte. Die eiers is spesiaal: dit is gegeurde geposjeerde eiers wat onfeilbaar is. Die mayonnaise is die maklikste ding op aarde as jy ‘n staafmenger het, en boonop veelsydig, […]

Mariana Du Preez Tamatiesop
Bykosse, Voorgereg

Rokerige Tamatiesop

0 comments

Bestandele 10 ml olie 1 ui, fyngekap 2 knoffelhuisies, fyngekap 5 ml heel komyn 4 blokkies groente-aftreksel 750 ml kookwater 30 ml gerookte paprika 5 ml suiker 2 blikkies kersietamaties 1 x 410 g blikkie tamatiepuree sout en peper 500 ml room basieliekruidblare vir garnering Metode Verhit die olie in […]