Nagereg

Nagereg

Salted karamel-kaaskoek

26 comments

Dit is nie ’n goedkoop kaaskoek nie, maar jy sny werlik klein snytjies omdat dit so ryk is. Maak dit ten minste 24 uur voor die tyd.  Ek het myne 48 uur voor die tyd gemaak. Haal die roomkaas uit die yskas voor die tyd sodat dit lekker sag is.Ek gooi my […]

Nagereg

Geposjeerde pere en vanieljeroomys

8 comments

Ek noem dit my “dronk pere”. Dit lyk altyd mooi veral as jy dit in die lengte deursny en jy los die stingeltjie aan.  Mense dink jy is vreeslik grand. Ek vat nie nonsense van ‘n roomys nie.  Jy sal dit gereeld in my vrieskas kry, vir die vinnige uithaal […]

Nagereg

Sjokoladebondeltjies en Vrugte-yskasblokkies

6 comments

Ek het as kind met hierdie sjokoladebondeltjies groot geword en half vergeet van dit. Hier bring Carmen Niehaus dit tafel toe en bring mooi herinneringe saam. Die resep maak so 40 klein bondeltjies. Die vrugte-yskasblokkies behoort ook aan Carmen Niehaus.  So ’n lekker iets vir die kosblik. Die resep maak […]

Nagereg

Roomys

7 comments

Ek het die roomys vir Amanda Strydom gemaak en ek dink as sy van dit kon inpak en saamneem op die vliegtuig dan het sy!

Nagereg

Sneeupoeding

1 comment

Ek gaan dit skaamteloos se: Om vir Peter Veldsman te mag kosmaak was seker die grootste eer wat my kon te beurt val.  Ek het nie geweet hoe om die sneeupoedng te maak nie en hy het dit vir my gewys.  Van nou af is dit deel van my nageregte.