Gebak, Nagereg

Malvapoeding

Comments are Disabled

Malvapoeding

Recipe by Marinda EngelbrechtCourse: Gebak, Nagereg
Prep timeminutes
Cooking time

30

minutes

Bestanddele

  • Poeding
  • 15 ml botter

  • 125 ml suiker

  • 1 eier

  • 250 ml koekmeel

  • 125 ml melk

  • 30 ml appelkooskonfyt

  • 5 ml koeksoda opgelos in

  • 15 ml asyn

  • Sous
  • 250 ml room

  • 125 ml suiker

  • 125 ml water

  • 5 ml vanieljegeursel

Metode

  • Room die botter en suiker goed.
  • Klits die eier en voeg by.
  • Voeg droë bestanddele by om die beurt met die melk.
  • Voeg konfyt by.
  • Voeg koeksoda wat opgelos het in asyn by.
  • Bak by 180 grade vir 30 minute. Prik met ‘n vurk.
  • Maak die sous: kook saam tot suiker opgelos is en gooi oor die poeding. Maklik!

Comments are closed.