Hoofgereg

Hoofgereg

Hoendersop

6 comments

Heerlikste hoendersop vir die kouete. Ek en my vriendin Annelie van Schalkwyk het die heerlike sop in Boussac gemaak. Ek maak myne so klein bietjie anders met lemongrass.  Goed vir enige persoon wat siekerig voel. Ons praat van kragsop. 

Ligte happies, Seekos

Snoekfrikadelle

10 comments

As die snoek loop in die Weskus moet jy snoek gaarmaak. Ons het gisteraand ‘n snoek oor die kole gebraai met suurlemoen en knoffelbotter. Met die snoek wat oor was, het ek viskoekies of visfrikkadelle gemaak.