Bykosse

Bykosse

Appelkoosblatjang

Comments are Disabled

Die tyd van die jaar is vars appelkose volop.  Dis min moeite maar groot lekkerte om jou eie blatjang te kook.  Hoe sterk jy dit wil maak hang van jouself af. Meng dit met roomkaas vir ‘n dip, bedien saam met kaas en piekels, meng met mayo en maak ‘n […]

Slaai

Groenslaai met Jougurtsous

Comments are Disabled

Groenslaai met jougurtsous Bestanddele 1 ui fyngesny 4 sprietuie fyn gesny Een pak gemengde slaaiblare of net botterblaarslaai ½ komkommer in blokkies gesny 1 avo in blokkies gesny 90 ml geroosterde sonneblomsade   Meng alles saam in ‘n mooi slaaibak   Slaaisous 250 ml Griekse jougurt 2 knoffelhuisies fyn gekap […]

Groente

Koljander-blomkoolrys

Comments are Disabled

  KOLJANDER-BLOMKOOLRYS   Bestanddele 1 groot blomkool 60 ml botter 125 ml gesnipperde amandels 10 ml suurlemoensap Sout en peper 125 ml vars koljander   Metode Kap die blomkool fyn I die voedselverwerker Smelt die botter en braai die blomkool liggies daarin Voeg die suurlemoeonsap en sout en peper by […]

Slaai

Komkommerblokkieslaai

Comments are Disabled

  Komkommblokkieslaai Bestanddele 500 ml fyngerasperde komkommer gedreineer • 1 klein ui gerasper • 1 pak suurlemoenjellie • 250 ml kookwater • 125ml roomkaas • 125 ml mayo • Sout en peper Metode Maak die jellie  aan met die kookwater 2. Roer die roomkaas en mayo by die jellie 3. […]

Groente

Sinkplaataartappels

Comments are Disabled

SINKPLAATAARTAPPELS Bestanddele 800 g baba aartapels, afgespoel • 80 ml geurige knoffelbotter (of meer, as jy daarna voel) • 4 sprietuie (spring onions), fyngekerf met groen stingel en al • 15 ml repies suurlemoenskil • 45 ml suurlemoensap • Sout en peper • 2 – 3 wiele fetakaas, in 2 […]

Slaai

Peer-en bloukaasslaai

Comments are Disabled

  Peer- en bloukaasslaai   Slaaisous 90 ml olyfolie 20 ml wit druiwe asyn 8 ml heuning 5 ml Dijonmostert Sout en peper Metode Meng al die bestanddele in konfytfles en hou eenkant   Slaai Bestanddele 90 ml okkerneute grof gekap 6 koppies gemengde slaaiblare fyner geskeur 10 dadels fyner […]

Bykosse

Warm Italiaanse Sous

Comments are Disabled

  WARM ITALIAANSE SOUS Bestanddele 30 ml olyfolie 1 ui, in blokkies gesny 15 ml fyngekapte knoffel (of na smaak) 5 – 10 ml (of na smaak) gedroogde rooi brandrissievlokkies 400 g bruin sampioene, in kleiner stukkies gekap of in skyfies gesny sout en peper na smaak 1 x 410 […]