Bestandele 900 g broccoli, opgebreek in klein stukkies 1 x pakkie van 250 g spekstukkies, bros gebraai 250 ml sterk kaas (soos Emmental), in blokkies gesny 200 ml sultanas 250 ml Ultimate Slaaisous (sien resep) Metode Blansjeer die broccoli in kookwater en dompel dit dadelik in yswater. Meng die broccoli, spek, […]
Hierdie is geen fênsie kookblog nie. Dis sommer net ‘n eenvoudige webwerf sodat my kinders en hulle vriende en hulle vriende se vriende kan leer kook. Sodat hulle my nie so baie hoef te bel om te hoor: hoe maak mens… nie.