Bestanddele 4 Eiers 190 ml Asyn 2 ml sout 135 ml (110g) suiker 40 ml mosterdpoeier Metode Klits alles saam in ’n glasmengbak met ’n ballonklitser. Tap nou water in ’n gewone pot en sit die glasbak bo-op die pot met water. Kook die water en roer die inhoud in […]
Hierdie is geen fênsie kookblog nie. Dis sommer net ‘n eenvoudige webwerf sodat my kinders en hulle vriende en hulle vriende se vriende kan leer kook. Sodat hulle my nie so baie hoef te bel om te hoor: hoe maak mens… nie.