Dit is een van daardie slaaie wat altyd met ons sal wees. Of jy dit op kleinskaal maak vir n paar gaste of op grootskaals vir n onthaal – dit bly n wenner. Maak dit op n Vrydag en dit hou vir die hele naweek as iemand dit nie in […]
Hierdie is geen fênsie kookblog nie. Dis sommer net ‘n eenvoudige webwerf sodat my kinders en hulle vriende en hulle vriende se vriende kan leer kook. Sodat hulle my nie so baie hoef te bel om te hoor: hoe maak mens… nie.