Bestanddele 50 g botter 2 x 410 g blikkies ingelegde pere, gedreineer en in klein blokkies gesny 30 ml suiker 30 ml heuning (of na smaak) 65 ml pitlose sultanas 4 verkrummelde Tennis- of brosbroodbeskuitjies 6 velle filodeeg ongeveer 45 ml gesmelte botter Metode In ‘n pan, verhit die 50 […]
Hierdie is geen fênsie kookblog nie. Dis sommer net ‘n eenvoudige webwerf sodat my kinders en hulle vriende en hulle vriende se vriende kan leer kook. Sodat hulle my nie so baie hoef te bel om te hoor: hoe maak mens… nie.