Gebak, Nagereg

Maklike kaaskoek

Comments are Disabled

Die kaaskoek is ‘n vinnige en begrotings vriendelike kaaskoek.

Maklike kaaskoek

Recipe by Marinda Engelbrecht
0.0 from 0 votes
Course: Gebak, Nagereg
Prep time

15

minutes
Cooking time

50

minutes

Bestanddele

  • 500 g volroom jogurt

  • 4 groot eiers

  • 30 g mazina

  • 5 ml vanilla

  • knippie sout

  • zest van een suurlemoen

  • 100 g strooisuiker

Metode

  • Stel die oond op 180 grade
  • Voer n koekpan met bakpapier uit. (22cm pan) Ek het die kante ook uitgevoer.
  • Klits al die bestanddele saam. Gooi die beslag in jou koekpan.
  • Bak by 180C vir 50 minute.
  • Skakel die oond af en met die deur oop los die koek vir 30 min in die oond.
  • Laat dit oornag in die yskas afkoel. Haal dit ‘n uur voor jy dit wil eet uit die yskas.
  • Versier met bessies, karamel of waarvoor jy lus is.

Comments are closed.