Wortelkoekroomys
20
minutes10
minutesBestanddele
250 g roomkaas kamertemperatuur
1 x 385 g blik kondensmelk
500 ml vars room
250 ml fyngerasperde wortel
30 ml botter
60 ml bruinsuiker
10 ml kaneel
5 ml fyn gemmer
2 ml sout
2 ml fyn neut
5 ml vanilla ekstrak
125 ml gekapte pekaneute
Metode
- Sorteer die wortels in ‘n pan met die kaneel, botter enn suiker.
- Klits die room tot sagtepunte in ‘n bak en hou eenkant.
- Klits die kondensmelk, roomkaas, gemmer, neut,sout en vanilla saam
- Vou die room liggies by die roomkaasmengsel
- Vou nou die neute en koue wortels by
- Krap dit uit in ‘n bakkie met ‘n deksel en vries dit oornag.
- Ns. jy kan ook gemmerkoekies wat fyngemaak is byvoeg of gerasperde lemoenskil of rosyne





