Author: Marinda Engelbrecht

Nagereg

Salted karamel-kaaskoek

26 comments

Dit is nie ’n goedkoop kaaskoek nie, maar jy sny werlik klein snytjies omdat dit so ryk is. Maak dit ten minste 24 uur voor die tyd.  Ek het myne 48 uur voor die tyd gemaak. Haal die roomkaas uit die yskas voor die tyd sodat dit lekker sag is.Ek gooi my […]

Souse en Salsas

Mikrogolf-appelkooskonfyt

16 comments

Dis nou appelkoostyd en om jou eie konfyt op die tafel te sit is ’n groot lekkerte.  Met die mikrogolf kook jy konfyt in ’n japtrap.  Dis die eerste keer dat ek dit probeer het en dis die mooiste konfyt wat ek nog gekook het. Sorg dat jou appelkose nie […]

Ligte happies, Seekos

Snoekfrikadelle

10 comments

As die snoek loop in die Weskus moet jy snoek gaarmaak. Ons het gisteraand ‘n snoek oor die kole gebraai met suurlemoen en knoffelbotter. Met die snoek wat oor was, het ek viskoekies of visfrikkadelle gemaak.