Hier is nie eintlik n resep nie. Meer n “gooi-bymekaar-en-geniet”. BENODIG: 5 aartappels 15 ml growwe sout 20 ml paprika peper 2 takkies roosmaryn 100 ml olyfolie NOU: was jou aartappels af – ek skrop dit met n kombuissponsie, maar hou skille aan sny die aartappel in die lengte en […]
Hierdie is geen fênsie kookblog nie. Dis sommer net ‘n eenvoudige webwerf sodat my kinders en hulle vriende en hulle vriende se vriende kan leer kook. Sodat hulle my nie so baie hoef te bel om te hoor: hoe maak mens… nie.