KOLJANDER-BLOMKOOLRYS Bestanddele 1 groot blomkool 60 ml botter 125 ml gesnipperde amandels 10 ml suurlemoensap Sout en peper 125 ml vars koljander Metode Kap die blomkool fyn I die voedselverwerker Smelt die botter en braai die blomkool liggies daarin Voeg die suurlemoeonsap en sout en peper by […]
Hierdie is geen fênsie kookblog nie. Dis sommer net ‘n eenvoudige webwerf sodat my kinders en hulle vriende en hulle vriende se vriende kan leer kook. Sodat hulle my nie so baie hoef te bel om te hoor: hoe maak mens… nie.