Hierdie gereg is die kombinasie van drie geregte – jy kan enige van die resepte gebruik op hulle eie, of saam met ander geregte. Die eiers is spesiaal: dit is gegeurde geposjeerde eiers wat onfeilbaar is. Die mayonnaise is die maklikste ding op aarde as jy ‘n staafmenger het, en boonop veelsydig, […]
Hierdie is geen fênsie kookblog nie. Dis sommer net ‘n eenvoudige webwerf sodat my kinders en hulle vriende en hulle vriende se vriende kan leer kook. Sodat hulle my nie so baie hoef te bel om te hoor: hoe maak mens… nie.