(Dit is een van die Italianers se geliefkoosde nagereg: Affogato. Die woord beteken ‘verdrink’. Die idee is mens ‘verdrink’ baie goeie vanilla roomys met espresso. Vir Anna, het ons besluit sy is so lief vir koffie, dat ons haar ‘n dubble Affogato gaan gee … met koffieroomys!) Bestanddele 175 g kondensmelk (halwe […]
Hierdie is geen fênsie kookblog nie. Dis sommer net ‘n eenvoudige webwerf sodat my kinders en hulle vriende en hulle vriende se vriende kan leer kook. Sodat hulle my nie so baie hoef te bel om te hoor: hoe maak mens… nie.