Bestanddele 65 ml groenkerriepasta 250 ml karringmelk 3 hoenderborsies, in 2-cm dik repies gesny sout en peper na smaak 375 ml Japanese broodkrummels (Panko Crumbs) 65 ml fyngekapte koljanderblare ekstra koljanderblare Metode In ‘n groot glasbak, meng tesame die groenkerriepasta en karringmelk. Druk die hoenderrepies effe platter met jou handpalm […]
Hierdie is geen fênsie kookblog nie. Dis sommer net ‘n eenvoudige webwerf sodat my kinders en hulle vriende en hulle vriende se vriende kan leer kook. Sodat hulle my nie so baie hoef te bel om te hoor: hoe maak mens… nie.