Bestanddele 1.2 liter koue water 375 ml jasmynrys 45 ml klapperolie 1 x 400 ml blik klappermelk sout na smaak 30 – 45 ml (na jou smaak) geroosterde heel komynsade handvol geroosterde klapperskaafsels Metode Gooi die water en rys in ‘n pot, bring tot kookpunt en laat die rys op hoog […]
Hierdie is geen fênsie kookblog nie. Dis sommer net ‘n eenvoudige webwerf sodat my kinders en hulle vriende en hulle vriende se vriende kan leer kook. Sodat hulle my nie so baie hoef te bel om te hoor: hoe maak mens… nie.