Almal is op die banting -wa. So is die uwe ook. Maar die lus vir n soetdingetjie slaan jou wanneer jy dit nie soek nie. My suster kuier by my en vertel my van ‘n sjokolade mousse wat jy met avokadopeer maak. Ek was ongelowig, maar besluit om dit te […]
Hierdie is geen fênsie kookblog nie. Dis sommer net ‘n eenvoudige webwerf sodat my kinders en hulle vriende en hulle vriende se vriende kan leer kook. Sodat hulle my nie so baie hoef te bel om te hoor: hoe maak mens… nie.