Wie hou nie van ‘n peanutbutter- koekie nie? AS dit 3 bestandele het en onder 10 minute bak kan dit mos net ‘n wenner wees! Die resep is al lank in omloop en ek het dit uitgetoets. Bestanddele 1 koppie suiker (250ml) 1 koppie peanutbutter (250 ml) 1 eier Metode […]
Hierdie is geen fênsie kookblog nie. Dis sommer net ‘n eenvoudige webwerf sodat my kinders en hulle vriende en hulle vriende se vriende kan leer kook. Sodat hulle my nie so baie hoef te bel om te hoor: hoe maak mens… nie.