Bestanddele: 4 baie ryp piesangs 200 ml suiker 1 geklitste eier 80 ml botter gesmelt 5 ml bakpoeier 5 ml koeksoda 5 ml fyn kaneel 375 ml meel 2 ml karamelessens ( as jy nie het nie sal vanillaessens ook doen) Metode: 1. Druk die piesangs fyn. 2. Klits die […]
Hierdie is geen fênsie kookblog nie. Dis sommer net ‘n eenvoudige webwerf sodat my kinders en hulle vriende en hulle vriende se vriende kan leer kook. Sodat hulle my nie so baie hoef te bel om te hoor: hoe maak mens… nie.