Roompoffertjies lyk moeilik om te bak. Glo my dit is nie. Dis makliker as om roereier te maak. Dis so ‘n lekker veelsydige iets. Dit kan met soet of sout gevul word. Probeer dit. Mense is gewoonlik vreeslik beindruk as jy dit maak. Maklik en lekkerrrrrrrrr! BENODIG: 250 ml […]
Hierdie is geen fênsie kookblog nie. Dis sommer net ‘n eenvoudige webwerf sodat my kinders en hulle vriende en hulle vriende se vriende kan leer kook. Sodat hulle my nie so baie hoef te bel om te hoor: hoe maak mens… nie.