Bestandele 500 ml room 125 ml strooisuiker Skil van een suurlemoen. Rasper baie fyn. Sap van een suurlemoen Metode Maak room en strooisuiker warm in n pot. Kook vir 3 minute totdat die strooisuiker opgelos is. Laat effens afkoel en roer suurlemoen zest in. Roer suurlemoen sap in. Gooi uit […]
Hierdie is geen fênsie kookblog nie. Dis sommer net ‘n eenvoudige webwerf sodat my kinders en hulle vriende en hulle vriende se vriende kan leer kook. Sodat hulle my nie so baie hoef te bel om te hoor: hoe maak mens… nie.