Bestandele
- 500 ml room
- 125 ml strooisuiker
- Skil van een suurlemoen. Rasper baie fyn.
- Sap van een suurlemoen
Metode
- Maak room en strooisuiker warm in n pot. Kook vir 3 minute totdat die strooisuiker opgelos is.
- Laat effens afkoel en roer suurlemoen zest in.
- Roer suurlemoen sap in.
- Gooi uit in klein glasies
- Laat stol in yskas vir om en by 3 uur
- Bedien met bessies en mint blaartjies