Bestandele 300 ml olie 1 kg rooi brandrissies, fyngekap 250 g knoffel, fyngekap 750 ml asyn 1 x 80 g boksie steak & chop seasoning 3 x 420 g blikkies tamatiepuree 2 x 70 g houers tamatiepasta Metode Gooi ‘n bietjie olie in ‘n groot pot en braai die rissies en […]
Hierdie is geen fênsie kookblog nie. Dis sommer net ‘n eenvoudige webwerf sodat my kinders en hulle vriende en hulle vriende se vriende kan leer kook. Sodat hulle my nie so baie hoef te bel om te hoor: hoe maak mens… nie.