Ek hou van skons, maar dit moet nie na bakpoeier proe nie. Dit los mos so n skurwe smaak in jou mond. Vir my moet skons hoog wees en nie kluitjierig binne- in lyk nie. Ek het hierdie resep raakgelees op my vriend Pierre Rossouw se facebookblad. Ek was ongelowig […]
Hierdie is geen fênsie kookblog nie. Dis sommer net ‘n eenvoudige webwerf sodat my kinders en hulle vriende en hulle vriende se vriende kan leer kook. Sodat hulle my nie so baie hoef te bel om te hoor: hoe maak mens… nie.