Tag: Suurlemoenpasta

Hoender

Hoenderworsie & Suurlemoenpasta

Comments are Disabled

Bestanddele 250 ml vars room 2 jumbo eiergele 5 – 15 ml fyngerasperde knoffel 65 ml grofgekapte pietersielie 45 ml vars suurlemoensap 30 ml fyngerasperde suurlemoenskil 250 ml fyngerasperde Parmesankaas 300 g hoenderworsies (chippolatas) 15 ml olyfolie 30 ml botter 500 ml gaar, gedreineerde penne pasta (klaar gesout en gepeper […]