Daar is resepte wat net IS. Dis een so n resep. Jy het regtig n vryhand om te maak waarvoor jy lus het. Die belangrikste is om genoeg kaas te he. Die kors raak lekker “crisp” . Ek het die Deeghuys se pizza-basis gekoop. Twee daarvan. Sit die onderste […]
Hierdie is geen fênsie kookblog nie. Dis sommer net ‘n eenvoudige webwerf sodat my kinders en hulle vriende en hulle vriende se vriende kan leer kook. Sodat hulle my nie so baie hoef te bel om te hoor: hoe maak mens… nie.