As jy die varkie wil gaarmaak moet jy nie haastig wees nie. Hy moet stadig in sy bak gaarword. Die geheim van goeie glaskraak crackling vertel ek jou nou. Stel jou oond op 160 grade Celsius en weet dit gaan 4 uur vat om gaar te word. porkbelly 2 x […]
Hierdie is geen fênsie kookblog nie. Dis sommer net ‘n eenvoudige webwerf sodat my kinders en hulle vriende en hulle vriende se vriende kan leer kook. Sodat hulle my nie so baie hoef te bel om te hoor: hoe maak mens… nie.