Bestanddele 6 groterige uie, in wiggies gesny 45 ml olyfolie 30 ml gedroogte fennelsaadjies (optioneel, maar heerlik saam met vark) sout, peper en gedroogte rissievlokkies na smaak 125 ml tamatiesous 65 ml worcestersous 65 ml vrugteblatjang 45 ml bruin asyn 90 ml grofgekapte basiliekruid of pietersielie 750 g goeie kwaliteit […]
Hierdie is geen fênsie kookblog nie. Dis sommer net ‘n eenvoudige webwerf sodat my kinders en hulle vriende en hulle vriende se vriende kan leer kook. Sodat hulle my nie so baie hoef te bel om te hoor: hoe maak mens… nie.