Op die Kokkedoor-program het ek by Tiaan die beet leer maak. Dis ‘n heel ander smaak. Die smaak van die beet is intens en heerlik. Dit word op n bed growwesout gaargemaak. Sit jou oond op 190 grade Celsius. Baktyd omtrent 1 uur. Was die beet […]
Hierdie is geen fênsie kookblog nie. Dis sommer net ‘n eenvoudige webwerf sodat my kinders en hulle vriende en hulle vriende se vriende kan leer kook. Sodat hulle my nie so baie hoef te bel om te hoor: hoe maak mens… nie.