Soms is die eenvoudigste kos die lekkerste. Dit is wat ek met gisteraand se braaihoender gedoen het. Dit was heerlik en jy kon proe jy eet hoender! Mens het nie gewonder wat le onder die sous nie. Hier is nie n resep met mates nie. Net soos jou hand voel […]
Hierdie is geen fênsie kookblog nie. Dis sommer net ‘n eenvoudige webwerf sodat my kinders en hulle vriende en hulle vriende se vriende kan leer kook. Sodat hulle my nie so baie hoef te bel om te hoor: hoe maak mens… nie.