Hoender, Hoofgereg

Hoender oor die kole – 3 bestandele

6 comments

Soms is die eenvoudigste kos die lekkerste. Dit is wat ek met gisteraand se braaihoender gedoen het.  Dit was heerlik en jy kon proe jy eet hoender!  Mens het nie gewonder wat le onder die sous nie.  Hier is nie n resep met mates nie.  Net soos jou hand voel om te doen.hoender portugees blog 045

BENODIG:

  • hoender braaistukke van jou keuse
  • portuguese spesery
  • olyfolie
  • suurlemoensappampoenpoffertjies 002

NOU:

  1. bedruip die hoender met die olyfolie en suurlemoensappampoenpoffertjies 009
  2. gooi baie spesery oor die hoenderpampoenpoffertjies 011
  3. smeer die speserye , olie en suurlemoensap lekker in die hoender – gebruik jou handepampoenpoffertjies 017
  4. laat in die yskas staan vir ten minste n uur
  5. braai die hoender stadig oor matige kole en draai gereeld omhoender portugees blog 026

Dis eerlike opregte kos. hoender portugees blog 034 Maak genoeg sodat daar oorbly vir more vir die werk.

6 Comments

  1. Elize Van Zyl

    Dit lyk vingerlek lekker!!

  2. Hallo marinda
    Daar was n dun tydskrif Kook boek van jou
    Wat is sy naam is daar meer as 1
    Waar Kan k dit bestel
    Dnki ria

Leave a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*