In ons huis het ons gereeld brandewyn/tipsytert geeet. Dit was soms die nagereg en soms die tert saam met koffie of tee. Die veelsydige en maklike tert kan in n groot tertbord gebak word of as klein tertjies in n muffinpannetjie. Dis heerlik saam met roomys, room of vla. Die […]
Hierdie is geen fênsie kookblog nie. Dis sommer net ‘n eenvoudige webwerf sodat my kinders en hulle vriende en hulle vriende se vriende kan leer kook. Sodat hulle my nie so baie hoef te bel om te hoor: hoe maak mens… nie.